Ons koppel jou aan die wêreld van musiek: ● Musiekinhoud insluitend regstreekse vertonings, dekweergawes, hervermengings en musiekinhoud wat jy nie elders kan vind nie ● Duisende saamgestelde snitlyste vir verskeie genres en aktiwiteite
Kry gepersonaliseerde snitlyste, perfek vir elke oomblik: ● Gepersonaliseerde snitlyste en keurspele net vir jou gemaak, gebou rondom jou gunstelingtipes musiek ● Gepersonaliseerde aktiwiteitmengsels vir jou Oefen-, Onspan- en Fokus-sessies ● Skep snitlyste met liedjievoorstelle of werk saam met ander musiekaanhangers om die perfekte snitlys te skep ● Gepersonaliseerde biblioteek om al jou liedjies, kunstenaars en albums waarvan jy hou en wat jy bygevoeg het te sien
Bly op hoogte van die neigings en ontdek nuwe musiek: ● Gaan kyk na keurspele wat vir jou saamgestel is soos Ontdek Keurspel en Nuwe Vrystellingskeurspel ● Ontdek musiekgebaseerde genres (Hip-hop, Pop, Country, Dans en Elektronies, Blues, Indie en Alternatief, Jazz, Kpop, Latin, Rock en meer) ● Ontdek musiek volgens luim (Ontspan, Voel Goed, Energiehupstoot, Slaap, Fokus, Romanse, Oefensessie, Pendel, Partytjie) ● Ontdek topranglyste van regoor die wêreld
Verbeter jou luisterervaring met unieke kenmerke: ● Liedjielirieke sodat jy jou gunstelinge kan saamsing ● Wissel moeiteloos tussen oudio en video ● Luister op jou foon, rekenaar, slimluidspreker, kar, slimhorlosie en in jou gunstelingprogramme. ● Versoenbaar met Google Maps, Waze, Google Assistent en meer.
Gradeer op na Music Premium (in uitgesoekte lande beskikbaar) en geniet die volgende: ● Luister advertensievry ● Speel musiek in die agtergrond ● Kry toegang tot jou aflaaie, insluitend jou slimaflaaie ● Wissel moeiteloos tussen oudio en video, slegs met YouTube Music
---------- Slegs YouTube Red-, Music Premium-, YouTube Premium- en Google Play Musiek-intekenaars wat vir die eerste keer inteken, kwalifiseer vir gratis proeflopies, bekendstellingaanbiedings of promosiepryse.
Die wêreld van musiek opgedra aan jou
Opgedateer op
23 Sep. 2026
Musiek en oudio
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 7 ander
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering
Sien besonderhede
Graderings en resensies
phone_androidFoon
watchHorlosie
directions_car_filledMotor
laptopWerkskermweergawe
tablet_androidTablet
4,6
7,46 m resensies
5
4
3
2
1
Martie van Graan
Vlag as onvanpas
27 Januarie 2025
Baie goed wil net weer uitkom by oorwinnings lied.
20 mense meen hierdie resensie is nuttig
Petro Kotze
Vlag as onvanpas
28 Januarie 2025
excellent
17 mense meen hierdie resensie is nuttig
Dark knight
Vlag as onvanpas
31 Desember 2024
Love the app ngl
20 mense meen hierdie resensie is nuttig
Wat's nuut
Change up your routine with the new Discover Mix, a personalized playlist with songs you’ll love based on what you listen to the most. With a new set of songs each Wednesday, there is always more to explore.